Return to BahaiPrayers.net   Facebook

Verheerlik sy U Naam, o my God, omdat U die Dag geopenbaar het wat die Koning van Dae is, die Dag wat U aan U Uitverkorenes en U Profete in U mees voortreflike Tafels aangekondig het, die Dag waarop U die prag van die glorie van al U name op alle geskape dinge uitgestraal het. Groot is die geluksaligheid van wie ook hom in U rigting ingestel het, en in U teenwoordigheid ingegaan het, en die nadrukke van U stem gevang het.

Ek smeek U, o my Here, in die naam van Hom rondom Wie die Koninkryk van U name in aanbidding wentel, dat u diegene wat vir U dierbaar is goedgunstiglik sal help om U woord onder U dienaars te verheerlik, en om U lof onder U skepsels te laat uitstraal, sodat die verrukkings van U Openbaring die siele van alle bewoners van U aarde Mag vul.

Aangesien U, o my Here, hulle gelei het na die lewende waters van U genade, vergun, deur U milddadigheid, dat hulle nie terggehou sal word van U nie; en aangesien U hulle laat roep het na die woonplaas van U troon, drywe hulle nie weg uit U teenwoordigheid nie, deur U vriendelike goedheid. Laat daal op hulle wat hulle volkome van alles behalwe U sal afsonder, en stel hulle in staat om in die atmosfeer van U nabyheid te sweef, op so 'n manier dat nòg die oorhand van die verdrukker nòg die suggesties van diegene wat nie in U en in U mees verhewe en mees magtige Self geglo het nie, bekwaam sal wees om hulle van U terug te hou nie.

 


English  
ភាសាខ្មែរ  
አማርኛ.  
Afrikaans  
Alaska Native  
American Indian  
Azərbaycan  
Bahasa Indonesia  
Bahasa Malaysia  
Bidayuh  
Bosanski  
Canadian Indigenous  
Català  
Cebuano  
Česky  
Chamorro  
Chichewa  
Corsica  
Cymraeg  
Daga  
Dansk  
Deutsch  
Dzongkha  
Eesti  
Español  
Esperanto  
Euskara  
Fiji  
Filipino  
Føroyar  
Français  
Frysk  
Hausa  
Hawaiian  
Hiri Motu  
Hrvatski  
Irish  
Íslenska  
Italiano  
Kabyle  
Kalaallisut  
Kiribati  
Kiswahili  
Kreyol Ayisyen  
Kuanua  
Kube  
Latviešu  
Lëtzebuergesch  
Lietuvių  
Luganda  
Magyar  
Malagasy  
Malti  
Māori  
Marshallese  
Melpa  
Montenegrin  
Nalik  
Namibia  
Nederlands  
Norsk  
Papiamentu  
Polski  
Português (BR)  
România  
Sámi  
Samoan  
Sarawak  
Sesotho  
Shqip  
Slovenščina  
Slovensky  
Sranan Tongo  
Srpski српски  
Suomi  
Svenska  
Tetum  
Tiếng Việt  
Tok Pisin  
Tongan  
Türkçe  
Türkmençe  
Tuvalu  
Vanuatu  
ελληνικά  
Беларускі  
български  
Кыргыз  
Монгол хэл  
Русский  
Тоҷикӣ  
Україна  
հայերեն  
اُردُو  
العربية  
فارسی  
नेपाली  
मराठी  
हिंदी  
বাংলা  
ગુજરાતી  
ଓଡ଼ିଆ  
தமிழ்  
తెలుగు  
ಕನ್ನಡ  
മലയാളം  
ภาษาไทย  
ພາສາລາວ  
한국어  
日本語  
简体中文  
繁體中文  
Windows / Mac