Return to BahaiPrayers.net   Facebook

Wanneer julle ook al die raadskamer binnetree, sê hierdie gebed met 'n hart wat klop met liefde vir God en met 'n tong gelouter van alles behalwe aandenking aan Hom, sodat die Almagtige julle genadiglik mag help om die uiterste oorwinning te behaal:

O God, my God! Ons is dienaars van U wat met toewyding na U heilige Aangesig gekeer het, wat ons losgemaak het van alles behalwe U op hierdie glorieryke Dag. Ons het in hierdie geestelike raad saamgekom, verenig in ons beskouinge en gedagtes, met ons voornemens in ooreenstemming om U Woord onder die mensdom te verheerlik. O Here, onse God! Maak ons die tekens van U Goddelike Leiding, die Baniere van U verhewe Geloof onder die mensdom, dienaars van U magtige Verbond, o U ons Allerhoogste Here, openbaringe van U Goddelike Eenheid in U Abhá Koninkryk en skitterende sterre wat oor alle streke skyn. Here! Help ons om oseane te word wat dein met die golwe van U wonderbaarlike Genade, strome wat voortvloei van U allerheerlikste Hoogtes, goeie vrugte aan die Boom van U hemelse Saak, bome wat swaai in die winde van U Milddadigheid in U hemelse Wingerd. O God! Maak ons siele afhanklik van die Verse van U Goddelike Eenheid, ons harte opgeruim deur die uitstortings van U Genade, sodat ons ons mag verenig soos die branders van een see en kaan ineensmelt soos die strale van U glansende Lig; dat ons gedagtes, ons sienswyses, ons gevoelens soos een werklikheid mag word, wat die gees van eenheid oor die hele wêreld openbaar. U is die Genadige, die Goedertierende, die Skenker, die Almagtige, die Barmhartige, die Medelydende.

 


English  
ភាសាខ្មែរ  
አማርኛ.  
Afrikaans  
Alaska Native  
American Indian  
Azərbaycan  
Bahasa Indonesia  
Bahasa Malaysia  
Bidayuh  
Bosanski  
Canadian Indigenous  
Català  
Cebuano  
Česky  
Chamorro  
Chichewa  
Corsica  
Cymraeg  
Daga  
Dansk  
Deutsch  
Dzongkha  
Eesti  
Español  
Esperanto  
Euskara  
Fiji  
Filipino  
Føroyar  
Français  
Frysk  
Hausa  
Hawaiian  
Hiri Motu  
Hrvatski  
Irish  
Íslenska  
Italiano  
Kabyle  
Kalaallisut  
Kiribati  
Kiswahili  
Kreyol Ayisyen  
Kuanua  
Kube  
Latviešu  
Lëtzebuergesch  
Lietuvių  
Luganda  
Magyar  
Malagasy  
Malti  
Māori  
Marshallese  
Melpa  
Montenegrin  
Nalik  
Namibia  
Nederlands  
Norsk  
Papiamentu  
Polski  
Português (BR)  
România  
Sámi  
Samoan  
Sarawak  
Sesotho  
Shqip  
Slovenščina  
Slovensky  
Sranan Tongo  
Srpski српски  
Suomi  
Svenska  
Tetum  
Tiếng Việt  
Tok Pisin  
Tongan  
Türkçe  
Türkmençe  
Tuvalu  
Vanuatu  
ελληνικά  
Беларускі  
български  
Кыргыз  
Монгол хэл  
Русский  
Тоҷикӣ  
Україна  
հայերեն  
اُردُو  
العربية  
فارسی  
नेपाली  
मराठी  
हिंदी  
বাংলা  
ગુજરાતી  
ଓଡ଼ିଆ  
தமிழ்  
తెలుగు  
ಕನ್ನಡ  
മലയാളം  
ภาษาไทย  
ພາສາລາວ  
한국어  
日本語  
简体中文  
繁體中文  
Windows / Mac